Otto Wallach

Otto Wallach

Gebore (1847-03-27)27 Maart 1847
Koningsberg, Pruise
Sterf 26 Februarie 1931 (op 83)
Göttingen, Duitsland
Werkgebied Organiese chemie
Werkplekke
Alma mater Universiteit van Göttingen
Doktorale adviseur Hans Huber
Doktorale studente
  • Walter Haworth
  • Adolf Sieverts
Bekend vir Isopreenreël
Pryse Nobelprys vir Chemie (1910)
Davy-medalje (1912)

Otto Wallach (27 Maart 1847 - 26 Februarie 1931) was 'n Duitse chemikus en ontvanger van die 1910 Nobelprys vir Chemie "uit erkenning vir sy dienste aan organiese chemie en die chemiese nywerheid deur sy pionierswerk op die gebied van alisikliese verbinding".[1][2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ruzicka
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Christmann

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy